Ons envoudige Karoo bestemming is 'n plek om van rat te verwissel en die plesiertjies van 'n dorperplaas te ervaar: oop vlaktes, klipperheuwels wat rol en rol, skouspelagtige sonsondergange en ons eie spruit - partymaal selfs met water in.
📍Ruit Verw.: -31.799895, 19.379343
📍///: flightless.steadily.excusing
📞 tel: +27 82 324 2735
📧 epos: witklip@jougoete.com
fb-blad: fb.me/witkliphuisie